Saturday, March 24, 2007

The Bible made them do it?

My take, published in Die Burger today, on the argument made by Dutch Reformed Church Dominees that the Bible tells them to discriminate against gay men and lesbians. I argue it is like Hansie Cronje saying the devil made him do it. Money quote:

DIT is moeilik om te verstaan waarom die Christelike godsdiens so behep met seks is. Self, moet ek sĂȘ, kan ek nie sien waarom daar so ’n bohaai oor seks gemaak word nie. Is dit dalk omdat seks nogal lekker kan wees en dus dat te veel seks ons vrees vir God sal laat taan?

Watter skade berokken seks tussen twee instemmende volwassenes enig­iemand? Dit sou wel die gesag van die kerk kon uitdaag, maar andersins is dit skynbaar net verkeerd omdat die kerk se interpretasie van die Bybel dit verkeerd ag.

No comments: